Horing van Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Horing van Afrika

Die Horing van Afrika, ook die Somaliese skiereiland genoem, is die verste oostelike punt van die vasteland van Afrika, waar die Rooi See in die Indiese Oseaan uitmond. Die term word ook gebruik vir die aangrensende gebied. In die gebied lê die state Vlag van Ethiopië Ethiopië, Vlag van Somalië Somalië, Vlag van Eritrea Eritrea en Vlag van Djiboeti Djiboeti.[1] [2] [3] [4]

Belangrike inheemse tale in hierdie streek sluit in: Somalies, Amharies, Tigrinya, Afaan Oromo en Arabies.

Verwysings[wysig]

  1. Robert Stock, Africa South of the Sahara, Second Edition: A Geographical Interpretation, (The Guilford Press: 2004), p. 26
  2. Michael Hodd, East Africa Handbook, 7th Edition, (Passport Books: 2002), p. 21
  3. Encyclopaedia Britannica, inc, Jacob E. Safra, The New Encyclopaedia Britannica, (Encyclopaedia Britannica: 2002), p.61
  4. Sandra Fullerton Joireman, Institutional Change in the Horn of Africa, (Universal-Publishers: 1997), p.1