Hottentot Gouemol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hottentot Gouemol[1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Afrosoricida
Familie: Chrysochloridae
Genus: Amblysomus
Spesie: A. hottentotus
Binomiale naam
Amblysomus hottentotus
(A. Smith, 1829)
Verspreiding
Verspreiding
Subspecies

Amblysomus hottentotus hottentotus
Amblysomus hottentotus iris
Amblysomus hottentotus longiceps
Amblysomus hottentotus meesteri
Amblysomus hottentotus pondoliae

Die Hottentot Gouemol (Amblysomus hottentotus) is deel van die familie Chrysochloridae en kom aan die kusgebiede en dieper van die Suid-Afrika voor vanaf Kaapstad tot Richardsbaai en ook in KwaZulu-Natal. Dié familie is nie verwant aan knaagdiermolle nie.

Voorkoms[wysig]

Die soogdier het nie oë, ore of 'n stert nie maar het lang kloue en 'n skopagtige snoet om mee te grawe. Aan die bokant is hulle donker rooibruin met 'n persbrons skynsel. In sy gesig is oogkolletjies. Die diertjie word 13 cm lank en 75 g swaar.

Habitat en gewoontes[wysig]

Hulle kom voor op grasveld in sandgrond en eet insekte, erdwurms, slakke en plantmateriaal. Die mol graaf tonnels net onder die oppervlakte van die grond maar stoot nie hope soos molrotte nie. Een tot twee kleintjies word vroeg in die somer gebore.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]