Huningue

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Huningue
Huningue - Place Abbatucci.jpg

Kaart Wapen
Image-Grossraum Loerrach Basel.png
Blason Huningue 68.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Flag of France.svg Frankryk
 Administratiewe gewes Flag of Alsace.svg Elsas
 Département Blason département fr Haut-Rhin.svg Haut-Rhin
 Koördinate 47°35′N 7°35′O
 Stigting 826
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2,86 vk km
 Hoogte bo seevlak 242-259 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 6 584
 - Bevolkingsdigtheid 2 302/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jean-Marc Deichtmann
 Amptelike webwerf ville-huningue.fr

Huningue (Elsasser Duits: Hinige en Héninga, Duits: Hüningen) is 'n dorp en munisipaliteit in die Franse kanton Huningue in die arrondissement Mulhouse in die département Haut-Rhin in die région Elsas. Die drielandenedersetting lê aan die wesoewer van die Ryn-rivier, wat o.a. hier die grens met Duitsland asook vir 'n stukkie met Switserland vorm. Aan die oosoewer lê die Duitse dreilandestad Weil am Rhein en aan die suidoosoewer asook in die suide aan die wesoewer die Switserse dreilandestad Basel. Westelik lê die Franse grensnedersetting Saint-Louis. Die munisipale gebied het sowat 6 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 2,9 km².

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Huningue (kategorie)