Huronmeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Huronmeer.

Die Huronmeer (Engels: Lake Huron) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 59 600 km2 met 'n geskatte volume van 3 540 km3.