Hutchinson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hutchinson
Ligging van Hutchinson op 'n kaart (Noord-Kaap)
Hutchinson
Hutchinson
Koördinate: 31°29′51″S 23°11′21″O Koördinate: 31°29′51″S 23°11′21″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Plaaslike Munisipaliteit Ubuntu
Bevolking
 - Stad 885
Tydsone SAST (UTC+2)

Hutchinson is 'n klein Karoodorpie en spoorwegaansluiting 12 km suidoos van Victoria-Wes en 77 km wes van Richmond in die provinsie Noord-Kaap. Dit is met die aanlê van die spoorlyn na die Noorde, as gevolg van die ontdekking van diamante, in 1885 gestig. Die stasie het eers as Victoria-Wes-Weg bekend gestaan, maar is in 1901 hernoem ter ere van sir Walter Hely-Hutchinson, goewerneur van Natal van 1893 tot 1901 en van die Kaapkolonie van 1901 tot 1910.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]