Hyderabad, Pakistan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hyderabad
حیدرآباد
Hyderabad (Red Minaret).jpg

Kaart Wapen
Pakistan - Sindh - Hyderabad district.svg
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Pakistan Pakistan
 Provinsie Sindh
 Koördinate 25°22′N 68°22′O
 Gestig op 1768
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 198 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 578 367
 - Bevolkingsdigtheid 493,5/vk km
 Tydsone UTC +5
 Burgemeester Aftab Khatri
 Amptelike webwerf hyderabad.gov.pk

Hyderabad (Sindhi: حيدرآباد / Haidarābād, Oerdoe: حیدرآباد / Haidarābād) is 'n groot stad aan die oewer van die Indusrivier en die hoofstad van die Pakistaanse provinsie van Sindh. Die stad lê in die suide van die land en is in 1768 deur Mian Ghulam Shah Kalhoro gestig. Hyderabad het 'n bevolking van 1 578 367 inwoners en is die sewende grootse stad in Pakistan.