ICD-10 Hoofstuk XIV: Siektes van die geslags- en urienorgane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

ICD-10 Hoofstuk XIV omvat siektes van die geslags- en urienorgane, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes N00 tot N99.

Verwysings[wysig]