ICOSA

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

ICOSA (afkorting vir Independent Civic Organisation of South Africa) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party. Dit is gesig deur Truman Prince, die voormalige ANC bestuurder van die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit,[1] wat in Januarie 2006 van die party geskors is.[2] Hy is na 'n uitgerekte regstryd in Junie 2007 weer deur die munisipale raad in sy pos aangestel, maar is in Augustus deur 'n provinsiale stemming afgedank.[3] Jeffrey Donson, voorheen van die NPP (National People's Party), is tans die president.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. "Truman Prince to hear his fate", Independent Online, Independent News & Media, 2006-02-14. URL besoek op 2007-08-01.
  2. "Truman Prince dethroned", News 24, 24.com, 2006-01-29. URL besoek op 2007-08-01.
  3. "Truman Prince axed again", Independent Online, 2007-06-28. URL besoek op 2007-08-07.