Internasionale Olimpiese Komitee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf IOK)
Spring na: navigasie, soek
Kenteken van die IOK.
Kantoor van die IOK in Lausanne.
Die eerste IOK tydens die Olimpiese Somerspele van 1896.

Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) (Engels: International Olympic Committee, IOC; Frans: Comité International Olympique, CIO) is 'n nie-regeringsorganisasie waarvan die kantore in Lausanne, Switserland, gesetel is en dit ten doel stel om die vier-jaarlikse Olimpiese Somer- en Winterspele te organiseer. Die amptelike tale is Engels en Frans. Die huidige president van die IOK is die Duitse Thomas Bach.

Presidente[wysig]

President Jare
Vlag van Griekeland Demetrius Vikelas 1894 - 1896
Vlag van Frankryk Pierre de Coubertin 1896 - 1925
Vlag van België Henri de Baillet-Latour 1925 - 1942
Vlag van Swede Sigfrid Edström 1942 - 1952
Vlag van Verenigde State Avery Brundage 1952 - 1972
Vlag van Republiek van Ierland Lord Killanin 1972 - 1980
Vlag van Spanje Juan Antonio Samaranch 1980 - 2001
Vlag van België Jacques Rogge 2001 - 2013
Vlag van Duitsland Thomas Bach 2013 - hede

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]