ISO 3166-2:ZW

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

ISO 3166-2:ZW is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Zimbabwe betrekking het. Hierdie standaard definieer Zimbabwe se provinsies.

Kodes[wysig]

Kode Naam Kategorie
ZW-BU Bulawayo provinsie
ZW-HA Harare provinsie
ZW-MA Manicaland provinsie
ZW-MC Masjonaland-Sentraal provinsie
ZW-ME Masjonaland-Oos provinsie
ZW-MI Midlands provinsie
ZW-MN Matabeleland-Noord provinsie
ZW-MS Matabeleland-Suid provinsie
ZW-MV Masvingo provinsie
ZW-MW Masjonaland-Wes provinsie

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  • ISO 3166-2, name van gedeeltes van lande en afhanklike gebiede.
  • ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir die domeinname op die internet.