iSimangaliso-vleilandpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
iSimangaliso-vleilandpark
Greater St. Lucia Wetland Park,South Africa.jpg
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Durban
Ligging van iSimangaliso-vleilandpark op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
iSimangaliso-vleilandpark
iSimangaliso-vleilandpark
Koördinate: 28°0′0″S 32°30′0″O Koördinate: 28°0′0″S 32°30′0″O
Oppervlak 3 280 km²
Openingsjaar 1895
Bestuursliggaam iSimangaliso Authority
Webblad iSimangaliso-vleilandpark

Die iSimangaliso-vleilandpark is geleë in KwaZulu-Natal aan die ooskus van Suid-Afrika. Die park strek vir 220 km vanaf Maphelane, naby St. Lucia, KwaZulu-Natal, tot by die Mosambiekse grens naby Kosibaai.[1] Die park bestaan ​​uit 13 afsonderlike maar aangrensende bewaringsgebiede met 'n totale oppervlak van 240 000 ha, waarvan 84 000 ha mariene bewaringsgebiede is.[2]

Die iSimangaliso-vleilandpark was voorheen bekend as die Groter St. Lucia-vleilandpark en is in 1999 deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) tot 'n wêrelderfenisgebied verklaar.

Die aangrensende bewaringsgebiede is:

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. iSimangaliso Wetland Park (en) , Besoek op 31 Mei 2012
  2. UNESCO World Heritage List, iSimangaliso Wetland Park (en) , Besoek op 31 Mei 2012

Eksterne Skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: