iSithebe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
iSithebe
Ligging van iSithebe op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
iSithebe
iSithebe
Koördinate: 29°6′0″S 31°25′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit iLembe
Plaaslike Munisipaliteit Mandeni
Tydsone SAST (UTC+2)

iSithebe is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is suid van Nyoni.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie het ontstaan toe 'n nywerheidspark in 1971 hier gestig is om werk aan die plaaslike bevolking te verskaf. Die naam van die park beteken glo 'gelyk plek'.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]