Iapetos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Iapetos, Iapetus of Japetus (Grieks: Ἰαπετός) was in die Griekse mitologie ’n Titaan, die seun van Uranos en Gaia, en die pa van Atlas, Prometheus, Epimetheus en Menoitios. Hy is die een Titaan wat Homerus in die Ilias noem (8.478–81) wat in Tartaros is saam met sy broer Kronos nadat Zeus en die ander Olimpiese gode die Titane verslaan het in die Titanestryd.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAtenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOedipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne