Icacinaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icacinaceae
Icacina oliviformis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: (ongeplaas)
Familie: Icacinaceae
Miers
Genera

Sien teks.

Icacinaceae is die witpeer-familie wat tans nog ongeklassifiseerd is en nie hoort tot 'n orde nie. Die familie word hoofsaaklik in die tropiese en subtropiese gebiede aangetref. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan vyf in Suider-Afrika voorkom en drie is bome. Drie genera kom in Suid-Afrika voor.

Spesies[wysig]

Die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]