Ilmeniet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ilmeniet

Ilmeniet is titaniumerts wat onder andere voorkom op die strande van KwaZulu-Natal. By Margate se hoofstrand is daar 'n inligtingbord daaroor. Ilmeniet se chemiese formule is FeTiO3.

Die naam ilmeniet is afgelei van die Russiese Ilmenberg in die suidelike Oeralgebergte, die plek waar dit eerste gevind is.

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]