Indaka Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Indaka
Kaart van Suid-Afrika wat Indaka in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThukela
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN233
Hoofstad Wasbank
Grootste tale Zoeloe (99%), Ndebele
Area 991.5 km²  
Bevolking 101,557 (2007)


Die Indaka Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die uThukela-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is vernoem na die Indakarivier wat deur die munisipaliteit vloei.

Nedersettings[wysig]

Dorpe in die munisipaliteit: