Indiese spieëlvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Indiese spieëlvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Carangidae
Genus: Alectis
Spesie: A. indicus
Binomiale naam
Alectis indicus
(Rüppell, 1830)
Geskatte verspreiding.
Geskatte verspreiding.
Sinonieme

Die Indiese spieëlvis (Alectis indica) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die Ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Indian mirrorfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis se kop en lyf is silwerig en groenerig aan die rugkant. Die voorkop is stomp en reguit en die skubbe is klein. Die onvolwasse visse het 5 - 7 donker vertikale strepe oor die liggaam. Die vis word 1.6 m groot en weeg dan 25  kg.

Habitat[wysig]

Die vis verkies vlak water in sanderige areas om in te leef. Die onvolwasse vissies is alleenlopers terwyl die volwasse vissers in skole voorkom en eet vis, tjokka en skaaldiere.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]