Ingatestone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ingatestone
Lugfoto van die dorp
Lugfoto van die dorp
Ligging van Ingatestone op 'n kaart (Essex)
Ingatestone
Ingatestone
Koördinate: 51°40′12″N 0°22′48″O Koördinate: 51°40′12″N 0°22′48″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Bevolking
 - Stad 4 500

Ingatestone is 'n klein dorp met sowat 4 500 inwoners, in die suidweste van die Engelse graafskap van Essex. Die dorp is sowat 32 km (20 myl) noordoos van Londen af en is vandag deel van die Metropolitan Green Belt.