Inkatha-Vryheidsparty

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Inkatha-Vryheidsparty
IVP
Leier Mangosuthu Buthelezi
Gestig 1975
Ideologie Zoeloe Nasionalisme
Populisme
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Swart, rooi
Webblad http://www.ifp.org.za/

Die Inkatha-Vryheidsparty is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die leier is Mangosuthu Buthelezi en dit is die vierde grootste party in die parlement.

Verkiesingsresultate[wysig]

Verkiesing Stemme % Setels
2009 804,260 4.55 18
2004 1,088,664 6.97 28
1999 1,371,477 8.58 34
1994 2,058,294 10.54 43