Ioniese See

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van die Ioniese See.

Die Ioniese See (Italiaans: Mar Ionio, Grieks: Ιóνιo Πέλαγoς, Ionio Pelagos; Albanees: Deti Ion) is 'n gedeelte van die Middellandse See wat deur Italië begrens word aan die westekant, Griekeland aan die oostekant en Albanië na die noorde. Na die suide word dit verbind met die Middellandse See.

Koördinate: 38°6′N 18°18′O