Ionisasie-energie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
(Aangestuur vanaf Ionisasie energie)
Spring na: navigasie, soek

Ionisasie-energie is 'n periodieke neiging wat verwys na die hoeveelheid arbeid (energie) was verrig moet word om 'n elektron van 'n atoom te verwyder. Hoe sterker die kern die elektron aantrek, hoe groter sal hierdie energie wees.

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale