Iserlohn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Iserlohn
Iserlohn-Rathaus1-Bubo.JPG

Kaart Wapen
Iserlohn in MK.svg
Stadtwappen Iserlohn.svg
Vlag
Flagge Iserlohn.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°23′N 7°42′O
 Stigting (eerste verwysing) 1150
 Stadstatus 1237
 Oppervlakte:  
 - Totaal 125,51 vk km
 Hoogte bo seevlak 247 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 93 799[1]
 - Bevolkingsdigtheid 747/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Peter Paul Ahrens (SPD)
 Amptelike Webwerf iserlohn.de

Iserlohn (Wesfalies: Iserlauhn, vanaf Middelnederduits: îse(r)n-lô(ch) "ysterwoud") is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 93 799 op 31 Desember 2012 en 'n oppervlakte van 125,51 km². Iserlohn is net oos van Hagen geleë en is die grootste stad in die distrik Märkischer Kreis.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]