Israelse kurper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Israelse kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cichlidae
Subfamilie: Pseudocrenilabrinae
Genus: Oreochromis
(Günther, 1889)
Spesie: O. aureus
Binomiale naam
Oreochromis aureus
(Steindachner, 1864)[1]
Sinonieme
  • Chromis aureus (Steindachner, 1864)
  • Chromis niloticus (non Linnaeus, 1758)
  • Oreochromis auraeus (Steindachner, 1864)
  • Oreochromis aurea (Steindachner, 1864)
  • Sarotherodon aureus (Steindachner, 1864)
  • Tilapia affinis (non Duméril, 1858)
  • Tilapia aurea (Steindachner, 1864)
  • Tilapia aurea exul (Steinitz, 1951)
  • Tilapia heudeloti(non Duméril, 1858)
  • Tilapia heudelotii (non Duméril, 1858)

Die Israelse kurper (Oreochromis aureus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal. Die natuurlike gebied waar die vis voorkom is Israel, die onderste gedeelte van die Nylrivier, die Tjadmeer en die Niger- en Sénégalrivier. In Engels staan die vis bekend as die Israeli tilapia. Hierdie vis is reeds gedurende 1910 in Suid-Afrika vrygelaat.

Voorkoms[wysig]

Die mannetjies het gedurende die broeityd 'n helder blou kop met blou-swart ken en keel. Die stertvin is pienkerig. Die vis word tot 30 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 1.85 kg.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]