Izjefsk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Izjefsk
Ижевск
Иж, Ижкар
Izhevsk 3.jpg
Vlag van Izjefsk
Vlag
Wapen van Izjefsk
Wapen
Die ligging van Oedmoertië in Rusland
Die ligging van Oedmoertië in Rusland
Ligging van Izjefsk op 'n kaart (Oedmoertië)
Izjefsk
Izjefsk
Die ligging van Izjefsk in Oedmoertië
Koördinate: 56°50′N 53°11′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Oedmoertië
Stigting 1760
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Aleksandr Oesjakof
Oppervlak
 - Stad 316 km²  (122 vk m)
Bevolking (2013)
 - Stad 632 913
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.izh.ru/

Izjefsk (Russies: Иже́вск; Oedmoerts: Иж, Ижкар, Izj, Izjkar) is die hoofstad van die Republiek van Oedmoertië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë aan die Izj-rivier in die westelike Oeralgebergte. Die bevolking in 2013 was 632 913.

Eksterne skakels[wysig]