Józef Piłsudski

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Józef Piłsudski
Józef Piłsudski

1ste Staatshoof van die Tweede Poolse Republiek
Ampstermyn
14 November 1918 – 11 Desember 1922
Eerste Minister Ignacy Daszyński, Jędrzej Moraczewski, Ignacy Jan Paderewski, Leopold Skulski, Władysław Grabski, Wincenty Witos, Antoni Ponikowski, Artur Śliwiński, Julian Nowak
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Gabriel Narutowicz

20ste Eerste Minister van Pole
Ampstermyn
15 Augustus 1930 – 4 Desember 1930
President Ignacy Mościcki
Voorafgegaan deur Walery Sławek
Opgevolg deur Walery Sławek

15de Eerste Minister van Pole
Ampstermyn
2 Oktober 1926 – 27 Junie 1928
President Ignacy Mościcki
Voorafgegaan deur Kazimierz Bartel
Opgevolg deur Kazimierz Bartel

1ste Algemene Inspekteur van die gewapende magte
Ampstermyn
27 Augustus 1926 – 12 Mei 1935
President Ignacy Mościcki
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Edward Śmigły-Rydz

7de Minister van Militêre Sake
Ampstermyn
16 Mei 1926 – 12 Mei 1935
President Maciej Rataj (waarnemend)
Ignacy Mościcki
Eerste Minister Kazimierz Bartel, Homself, Kazimierz Świtalski, Walery Sławek, Aleksander Prystor, Janusz Jędrzejewicz, Leon Kozłowski, Marian Zyndram-Kościałkowski
Voorafgegaan deur Juliusz Tarnawa-Malczewski
Opgevolg deur Tadeusz Kasprzycki

Persoonlike besonderhede
Geboorte 5 Desember 1867
Zułów naby Vilnius, Russiese Ryk (tans Litaue)
Sterfte 12 Mei 1935
Warskou, Pole
Politieke party Onafhanklik
Eggenoot/eggenote Maria Koplewska (1899-1921)
Aleksandra Szczerbinska (1921–1935)
Kind(ers) 2
Religie Rooms-Katoliek, tydelik Lutheranisme
Handtekening Józef Piłsudski Signature.svg

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Pole Pole
Diens/Tak Poolse legioene
Poolse weermag
Jare in diens 1914–1923, 1926–1935
Rang Maarskalk van Pole
Wapen van Józef Piłsudski

Józef Klemens Piłsudski ['juzεf piw'sutski] (* 5 Desember 1867 in Zułów (Litaus: Zalavas) naby Vilnius, tans Litaue; † 12 Mei 1935 in Warskou) was 'n Poolse militaris en politikus wat teen Russiese heerskappy geveg het. Hy was later maarskalk in die Tweede Poolse Republiek wat hy tydelik as diktator geregeer het.