Jürgen Stroop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jürgen Stroop
26 September 1895 – 6 Maart 1952 (56 jaar oud)
Jürgen Stroop
Geboorteplek Detmold, Duitse Keiserryk
Plek van afsterwe Warskou, Pole
Lojaliteit Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland
Diens/Tak Vlag van Duitse Keiserryk Deutsches Heer
Flag Schutzstaffel.svg Waffen-SS
Ordnungspolizei flag.svg Polisie
Rang Feldwebel
SS-Gruppenführer und Generalleutnant der Waffen-SS und Polizei
SS- und Polizeiführer
Eenheid Jasta 11, Jagdgeschwader 1
Poste beklee Jasta 11 (Januarie 1917)
Jagdgeschwader 1 (24 Junie 1917–21 April 1918)
Veldslae/oorloë Eerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog (Warskou-ghetto)

Jürgen Stroop, (gebore Josef Stroop, 26 September 1895 in Detmold6 Maart 1952 in Warskou), was 'n SS-Gruppenführer und Generalleutnant der Waffen-SS und Polizei ("SS-Groepsleier en Generaalluitenenant van die Wapen-SS en Polisie"), wat as die SS- en polisieleier van die Pole-Warskou area gedien het tydens die Warskou Ghetto Opstand in 1943.