JJ Engelbrecht

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
JJ Engelbrecht Sportportaal
Volle naam Johannes Jacobus Engelbrecht
Geboortedatum 22 Februarie 1989 (1989-02-22) (25 jaar oud)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1,90 m
Gewig 94 kg
Bynaam JJ
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Vleuel
Amateurklubs
2008-2011 OP Kings, Westelike Provinsie
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
2008-2011
2012-huidig
W. Provinsie
Blou Bulle
36
8
(115)
(0)
korrek op 30 Maart 2013.
Super Rugby    
2011
2012-huidig
Stormers
Bulls
0
29
(0)
(30)
korrek op 8 June 2013.
Nasionale span(ne)    
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 8 (20)
korrek op 14 September 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele Rugbyspeler
Skool Hoërskool Grey
Universiteit Universiteit Stellenbosch

JJ Engelbrecht is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat gewoonlik as vleuel of buitesenter uitdraf. Hy verteenwoordig die Bulls in Superrugby en die Blou Bulle in die Curriebeker. Engelbrecht het vantevore vir die Westelike Provinsie gespeel. Hy het sy debuut vir Suid-Afrika op 18 Augustus 2012 teen Argentinië gemaak, nadat hy in die 70ste minuut as plaasvervanger opgestuur is.

Eksterne skakels[wysig]


Springbokrugbyspelers (2013)

Jean de Villiers (kaptein) Voorspelers: Adriaan Strauss - Chiliboy Ralepelle - Bismarck du Plessis - Jannie du Plessis - Tendai Mtawarira - Trevor Nyakane - Coenie Oosthuizen - Gurthrö Steenkamp - Bakkies Botha - Eben Etzebeth - Pieter-Steph du Toit - Juandré Kruger - Flip van der Merwe - Franco van der Merwe - Willem Alberts - Marcell Coetzee - Francois Louw - Siya Kolisi - Duane Vermeulen
Agterspelers: Ruan Pienaar - Fourie du Preez - Francois Hougaard - Jano Vermaak - Morné Steyn - Patrick Lambie - Juan de Jongh - Jaque Fourie - JJ Engelbrecht - Jan Serfontein - Bryan Habana - Bjorn Basson - Gio Aplon - Lwazi Mvovo - JP Pietersen - Zane Kirchner - Willie le Roux