Jacobus Johannes Venter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jacobus Johannes Venter

Ampstermyn
10 Februarie 1855 – 27 Augustus 1855
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Ampstermyn
15 Desember 1859 – 8 Februarie 1860
Voorafgegaan deur E.R. Snijman (wnd.)
Opgevolg deur J.H. Brand
Ampstermyn
20 Junie 1863 – 2 Februarie 1864
Voorafgegaan deur J. Allison (wnd.)
Opgevolg deur J.H. Brand

Lid van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat

Persoonlike besonderhede
Gebore 1814
Sterfte 1889
Bloemfontein, Oranje-Vrystaat
Eggenoot/eggenote Johanna Sibella Zastron
Alma Mater Suid-Afrikaanse Kollege, Universiteit van Leiden
Professie Prokureur, Opvoedkundige
Religie Nederduits Gereformeerd

Jacobus Johannes Venter, ook wel J.J. Venter, (1814 - 1889) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was 'n lid van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat, voorsitter van die Saamgestelde Kommissie vir die Bestuur van die Regering in 1855 en het gedien as Waarnemende Staatspresident in 1859 tot 1860 en weer van 1863 tot 1864.[1][2]

Vier dorpe in Suid-Afrika is na die Venter-familiegroep genoem: Ventersdorp, Venterstad, Venterspos en Ventershoop.

Verwysings[wysig]

  1. Hendrik Pieter Nicolaas Muller. Oude tyden in den Oranje-Vrystaat., 54, 74, 76, 127, 131, 134, 145, 147, 158, 159, 172, 256.. 
  2. (en) Vir datums, kyk na Suid-Afrika by Worldstatesman.org
  • Hendrik Pieter Nicolaas Muller (1907). Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. Naar Mr. H.A.L. Hamelberg's nagelaten papieren beschreven. Leiden: E.J. Brill, 383p..