Jacques Kallis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jacques Kallis
Jacques Kallis 2.jpg
Volle naam Jacques Henry Kallis
Gebore 16 Oktober 1975 (1975-10-16) (38 jaar oud)
Pinelands, Kaapstad, Suid-Afrika
Bynaam(e) Jakes, Woogie, Ducklis
Lengte 1.80 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm vinnig-medium
Rol Veelsydige speler
Internasionale inligting
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 262) 14 Desember 1995 v Engeland
Laaste Toets 26-30 Des 2013 v Indië
Toetshempno. 27
EDI debuut (no 38) 6 Januarie 1996 v Engeland
Laaste EDI 8 Desember 2013 v Indië
EDI hempno. 3
T20I debuut (no 4) 21 Oktober 2005 v Nieu-Seeland
Laaste T20I 2 Oktober 2012 v Indië
T20I hempno. 3
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
1993- Westelike Provinsie/Kaapse Kobras
1997 Middlesex
1999 Glamorgan
2008-2010 Royal Challengers Bangalore
2011- Kolkata Knight Riders
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI 1e rang A-Lys
Wedstryde 166 325 257 421
Lopies aangeteken 13,289 11,574 19,695 14,840
Kolfgemiddeld 55.37 44.86 54.10 43.90
100s/50s 45/58 17/86 62/97 23/109
Hoogste telling 228 139 224 155*
Aflewerings geboul 20,232 10,750 29,033 13,673
Paaltjies 292 273 427 351
Boulgemiddeld 32.65 31.83 31.69 30.68
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 5 2 8 3
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0 0 0
Beste boulontleding 6/54 5/30 6/54 5/30
Vangskote/Stonkings 200/– 129/– 264/– 160/–
Bron: cricinfo, 31 Desember 2013

Jacques Henry Kallis (Gebore 16 Oktober 1975 te Kaapstad) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy beklee al vir etlike jare die titel as die wêreld se veelsydigste internasionale krieketspeler.

Toetsrekord[wysig]

Toetse Tot Lopies Hoogste Gem 100-talle 50-talle
166 13289 228 55.44 44 58

Soos op 29 Desember 2013

Toetse Balle Paaltjies Beste/beurt Beste/wedstryd
165 19774 289 6/54 9/92

Soos op 25 Desember 2013

Internasionale eendagwedstrydrekord[wysig]

Wedstryde Tot Lopies Hoogste Gem 100-talle 50-talle
325 11574 139 44.86 17 86
Wedstryde Balle Paaltjies Beste/beurt
325 10750 273 5/30

Soos op 18 Desember 2013

Hoogtepunte[wysig]

Jacques is die enigste krieketspeler ooit wat meer as 10,000 lopies en 250 paaltjies in beide toetskrieket en internasionale eendagwedstryde behaal het[1][2]. Hy is derde op die internasionale kolflys vir meeste toetslopies ooit:

Speler Lopies Toetse 100-talle Vangskote Land
SR Tendulkar 15 921 200 51 115 Indië
RT Ponting 13 378 168 41 196 Australië
JH Kallis 13 289 166 45 199 Suid-Afrika
R Dravid 13 288 164 36 210 Indië

Soos op 29 Desember 2013

  • Hy is die tweede speler wat 40 toetshonderdtalle kon behaal (44). Sachin Tendulkar hou tans die rekord met 51 toetshonderdtalle.
  • Hy is die eerste Suid-Afrikaner wat in 160 toetse gespeel het.
  • Hy is uiteraard ook die Suid-Afrikaanse toetslopie rekordhouer.
  • Hy beklee die tweede plek met vangskote (200) in toetskrieket vir Suid-Afrikaners. Net Mark Boucher (532) het meer vangskote geneem.
  • Hy beklee die tweede plek vir toetsvangskote (paaltjiewagters uitgesluit).

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]


Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan

Hashim Amla (kaptein) - Quinton de Kock - AB de Villiers [EDI-kaptein] - Faf du Plessis [T20-kaptein] - JP Duminy - Dean Elgar - Ryan McLaren
- David Miller - Morné Morkel - Wayne Parnell - Vernon Philander - Alviro Petersen - Robin Peterson - Dale Steyn - Imran Tahir [EDI-span] - Lonwabo Tsotsobe [EDI-span]