Jamaika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jamaica
Jamaika
Vlag van Jamaika Wapen van Jamaika
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Out of Many, One People
(Engels vir: "Vanuit baie, een nasie")
Volkslied: Jamaica, Land We Love
(Engels vir: "Jamaika, Land waarvoor ons lief is")

Koninklike volkslied: God Save the Queen
Ligging van Jamaika
Hoofstad Kingston

17°59′N 76°48′W

Grootste stad Kingston
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste Minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Patrick Allen
Portia Simpson-Miller
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verklaar

van die Verenigde Koninkryk
6 Augustus 1962
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
10 991 km2  (166ste)
4 244 myl2
1,5
Bevolking
 - 2012-skatting
 - Digtheid
 
2 889 187[1] (139ste)
252 / km2 (49ste)
656 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$25,317 miljard[2]
$9 199[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$15,569 miljard[2]
$5 657[2]

MOI (2012) Green Arrow Up Darker.svg 0,730[3] (80ste)  –  hoog
Gini (2004) 45,5[4] –  medium
Geldeenheid Dollar (JMD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-5)
nie toegepas nie (UTC-5)
Internet-TLD .jm
Skakelkode +1-876

Jamaika (Engels: Jamaica) is 'n eilandnasie van die Groot Antille, 234 kilometers in lengte en 80 kilometers in breedte. Jamaika is in die Karibiese See geleë. Jamaika het 'n oppervlakte van 10 991 km² en 'n bevolking van 2 889 187 inwoners in 2012 gehad. Jamaika lê in die suide van Kuba en in die weste van Haïti. Die hoofstad en grootste stad is Kingston.

Verwysings[wysig]

  1. (en) The CIA World Factbook – Jamaica. Besoek op 19 Julie 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Jamaika”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 19 Julie 2014.
  3. (en) Human Development Report 2011”. Verenigde Nasies: 2011. URL besoek op 19 Julie 2014.
  4. (en) Gini Index”. Wêreldbank. URL besoek op 19 Julie 2014.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika