Jamestown, Virginië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jamestown
Jamestowne, James Towne
Die Susan Constant, 'n replika van Christopher Newport se skip vasgemeer in die hawe.
Die Susan Constant, 'n replika van Christopher Newport se skip vasgemeer in die hawe.
Ligging van Jamestown op 'n kaart (Verenigde State)
Jamestown
Jamestown
Koördinate: 37°12′33″N 76°46′39″W
Huidige land Vlag van Verenigde State Verenigde State
Deelstaat Flag of Virginia.svg Virginië
Voormalige land Flag of England.svg Koninkryk van Engeland
Kolonie Kolonie van Virginië
Stigting 14 Mei 1607
Verlaat kortliks in 1610; weer ná 1699
Genoem ná Jakobus I van Engeland

Jamestown is geleë op die Jamestown-eiland in die staat Virginië in die Verenigde State van Amerika. Die dorp is gestig op 14 Mei 1607. Dit word algemeen beskou as die eerste permanente Engelse nedersetting in die Verenigde State van Amerika. Dit is gestig deur die Londense Kompanjie (wat later die Virginië Kompanjie geword het).