Jan Garbarek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jan Garbarek
Jan Garbarek-2007-2.jpg
Jan Garbarek tydens 'n konsert in Athene in 2007
Oorsprong Oslo, Noorweë
Geboorte 4 Maart 1947
Mysen, Østfold (Noorweë)
Beroep(e) Saksofonis, komponis, musiekvervaardiger
Genre(s) Jazz, klassieke musiek, wêreldmusiek
Instrument(e) Sopraan- en tenoorsaksofoon
Aktiewe jare 1966 — hede
Uitgewer(s) ECM, Flying Dutchman
Webwerf www.garbarek.com
Assosiasies George Russell, Terje Rypdal, Bobo Stenson, Keith Jarrett, Ralph Towner, Eberhard Weber, Bill Frisell, David Torn, Gary Peacock, Hilliard Ensemble
Portal.svg Musiekportaal

Jan Garbarek (* 4 Maart 1947 in Mysen, Noorweë) is 'n Noorse jazz-saksofonis wat aan vaderskant van Poolse afkoms is. Hy word by die beduidendste hedendaagse jazz-musici in Europa gereken en is een van die mees bekwame verteenwoordigers van Skandinawiese jazz.