Jan Vennegoor of Hesselink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vennegoor of Hesselink.

Jan Vennegoor of Hesselink (Oldenzaal, 7 November 1978) is 'n voormalige Nederlandse professionele sokkerspeler wat ondermeer vir FC Twente, PSV Eindhoven en Celtic FC gespeel het. Hy het in die Nederlandse nasionale sokkerspan gespeel. Hy is 'n aanvaller.

Klubs[wysig]

Vennegoor of Hesselink het in sy jeug vir Quick '20 en FC Twente gespeel.

Klub Seisoen Liga Wedstryde Doelpunte
FC Twente 1996/97 Eredivisie 12 0
FC Twente 1997/98 Eredivisie 28 4
FC Twente 1998/99 Eredivisie 34 21
FC Twente 1999/00 Eredivisie 34 19
FC Twente 2000/01 Eredivisie 34 15
PSV Eindhoven 2001/02 Eredivisie 34 22
PSV Eindhoven 2002/03 Eredivisie 32 8
PSV Eindhoven 2003/04 Eredivisie 30 12
PSV Eindhoven 2004/05 Eredivisie 28 19
PSV Eindhoven 2005/06 Eredivisie 32 11
PSV Eindhoven 2006/07 Eredivisie 1 1
Celtic FC 2006/07 Scottish Premier League 21 13
Celtic FC 2007/08 Scottish Premier League 31 15
Celtic FC 2008/09 Scottish Premier League 25 6
Hull City 2009/10 Premier League 31 3
Rapid Wien 2010/11 Oostenrykse Bundesliga 5 2
PSV Eindhoven 2011/12 Eredivisie 17 2

Hy het 19 keer uitgedraf vir die Nederlandse nasionale sokkerspan, waartydens hy 3 doelpunte aangeteken het.

Erelys[wysig]

  • FC Twente
1x KNVB-Beker (2001)
  • PSV Eindhoven
3x Eredivisie (2002/03, 2004/05, 2005/06)
2x KNVB-Beker (2005, 2012)
  • Celtic
2x Scottish Premier League (2006/07, 2007/08)
1x Scottish Cup (2007)