Jani Allan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jani Allan
Geboortenaam Isabel Janet Allan[1]
Gebore 11 September 1953
Unie van Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Beroep Joernalis en radiokommentator
Bekend vir Just Jani
Face to Face
Huweliksmaat Gordon Schachat (1982-84)
Peter Kulish (2002-2005)
Webblad janiallan.com

Jani Allan (gebore 11 September 1953) is 'n eertydse Suid-Afrikaanse joernalis en radiokommentator. Sy het tussen 1979 en 1989 bekend geword as 'n Sunday Times joernalis. Sy is ook bekend vir haar beweerde verhouding met Eugène Terre'Blanche, die aanslag op haar lewe en lastersaak (waarop Terre'Blanche onskuldig bevind is).

Onderhoude[wysig]

Van die bekendes met wie sy onderhoude gevoer het sluit in: Mangosuthu Buthelezi, Eugène Terre'Blanche, Winnie Madikizela-Mandela, Sol Kerzner, Vladimir Tretchikoff, Walter Battiss, Pik Botha, Denis Worrall, Pieter-Dirk Uys, Rian Malan, Elizabeth Klarer, Taubie Kushlick, Bill Haley, Barry Manilow, Goldie Hawn, Roger Moore, Charlton Heston, Ursula Andress en Oliver Reed.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Dempster, Nigel. "Jani vonts to be a True Brit". Daily Mail, 11 Augustus 1992, bl. 19

Eksterne skakels[wysig]