Jans Rautenbach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jans Rautenbach
Geboorte 22 Februarie 1936
Boksburg, Suid-Afrika
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Draaiboekskrywer
Vervaardiger
Regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jans Rautenbach is 'n Suid-Afrikaane draaiboekskrywer, film-vervaardiger en regisseur.[1] Sy 1968-film, Die Kandidaat was omstrede en is aanvanklik in Suid-Afrika onder sensorskap geplaas omrede dit die Apartheid-stelsel bevraagteken het.[2]

Filmography[wysig]

As regisseur:

Verwysings[wysig]

Bibliografie[wysig]

  • Tomaselli, Keyan. The cinema of apartheid: race and class in South African film. Routledge, 1989.
  • Botha, Martin & Steinmair, Deborah. Jans Rautenbach, dromer, baanbreker en outeur/Jans, droomsaaier - sy memoirs. Genugtig Uitgewers, 2006.

Eksterne skakels[wysig]