Prefekture van Japan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Japannese prefekture)
Spring na: navigasie, soek

Die prefekture van Japan is Japan se 47 sub-nasionale jurisdiksies: een "metropool" (都 to), Tokio; een rondgang (道 ), Hokkaido; twee stedelike prefekture (府 fu), Osaka en Kioto; en 43 ander prefekture (県 ken). In Japannees word hulle algemeen na verwys as todōfuken (都道府県). Prefekture is regeringsliggame wat groter as stede en dorpe is. Elke prefektuur word gelei deur 'n direk verkose goewerneur en 'n enkel-kamer parlement.