Jean Auguste Dominique Ingres

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jean Auguste Dominique Ingres
Jean Auguste Dominique Ingres 018.jpg
Gebore (1780-08-29)29 Augustus 1780
Montauban, Languedoc, Frankryk
Sterf 14 Januarie 1867 (op 86)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Veld Skildery, tekening
Beweging Neoklassiek
Werke Louis-François Bertin, 1832
Le Bain Turc, 1862

Jean Auguste Dominique Ingres (29 Augustus 1780 - 14 Januarie 1867) is 'n Franse skilder, leidende verteenwoordiger van Neoklassisisme in die skilderkuns. Ingres was die laaste groot klassikus en was in teenstelling met die romantiese beweging, veral teen Eugene Delacroix. Onder sy beste werke sluit in 'n portret van sy vriend Marius Granet (1807).