Jeff Stryker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jeff Stryker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Naam Charles Casper Peyton
Geboorte 21 Augustus 1962
Carmi, IL (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeff Stryker (gebore Charles Casper Peyton op 21 Augustus, 1962 in Carmi, Illinois, VSA) is 'n Amerkiaanse pornografiese filmster wat speel in gay, heteroseksuele en biseksuele volwasse rolprente. Hy woon in Kalifornië.

Rolprentloopbaan en persoonlike lewe[wysig]

Stryker het roem in die pronografiebedryf verwerf vir sy tipies Amerikaanse aantreklikheid, sy geneigdheid tot die gebruik van vuil taal en sy reusagtige, dik penis, wat na bewering 10 duim (sowat 25 cm) lank is.

Hy is primêr bekend om sy vertonings in gay rolprente, hoewel hy 'n paar jaar lank hard teen die gay etiket baklei het en self beweer het hy is nie eers biseksueel nie, nie eers in sy privaat lewe nie. Later het hy erken hy is biseksueel en sy seksualiteit as "universeel" beskryf.

Stryker se halfbroer, "Rick Stryker", het in 'n stadium ook gay volwasse rolprente gemaak, maar ondanks sy gewildheid na 'n ruk weer die bedryf verlaat.

Stryker het 'n seun, Joseph Peyton, wat hy alleen grootgemaak het (ná 'n uitgerekte hofstryd om toesig) vandat die seun een jaar oud was.

Videografie[wysig]

Gay[wysig]

  • Jeff Stryker Does Hard Time 2001
  • Stryker 2000
  • Powertool: Tenth Anniversary Edition 1998
  • Jeff Stryker’s Underground 1997
  • Directors’ Best: John Travis 1 1996
  • Santa’s Cummin’! 1996
  • J.S. Big Time 1995
  • Stryker Force 1995
  • The Tease 1995
  • Anal Hall of Fame 1994
  • Catalina Studs 1994
  • The Tease 1994
  • Voyeur 1993
  • Wild Buck 1993
  • 10 Plus 1992
  • 10 Plus Volume 2 1992
  • Best of All Matt Sterling 1992
  • Catalina Preview Tape 5 1992
  • Les Hommes (The Men) 1992
  • The Best of Jeff Stryker 1991
  • Busted 1991
  • Catalina Classics 1991
  • Catalina Down & Dirty 1991
  • Classic Catalina 1991
  • Cummin’ Together 1991
  • In Hot Pursuit 1991
  • The Look 1991
  • The Best of Mike Henson 1990
  • Directors’ Best: John Travis 1 1990
  • Dreaming of You 1990
  • Just You & Me 1990
  • On the Rocks 1990
  • Best of All 1989
  • The Best of John Davenport 1989
  • Every Which Way 1989
  • It’s What’s Inside that Counts: Preview Tape 3 1989
  • Powerful Sex 1989
  • Powerful 2 1989
  • Stryker’s Best Powerful Sex 1989
  • In Hot Pursuit 1987
  • Bigger Than Life 1986
  • Powertool 1986

Ander[wysig]

  • Can I Be Your Bratwurst, please (nie porno) deur Rosa von Praunheim 1999
  • How to Enlarge Your Penis 1993
  • Jeff Stryker’s Favorite Sexual Positions 1992
  • Stryker’s Best Powerful Sex (heteroseksueel) 1992
  • After Death AKA Zombie 4: After Death (nie porn) 1988
  • The Heiress (heteroseksueel)
  • Jamie Loves Jeff 1987 (heteroseksueel) met Jamie Summers, Megan Lee, Nikki Nights, Tom Byron, Erica Boyer
  • Jeff Stryker: A Romance Video for Women (heteroseksueel) 1987
  • The Switch Is On (biseksueel) 1987