Jeppesrif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Jeppesrif (Engels: Jeppe's Reef) is 'n grenspos in Mpumalanga tussen Suid-Afrika en Swaziland. Die grenspos is bykans by die noordelikste punt van Swaziland. Die grenspos is bekend as Matsomo aan die Swaziland kant. Die R570 hoofpad verbind die grenspos met die N4 nasionale pad.[1][2]

Suid-Afrika Swaziland
Grensposnaam Jeppesrif Matsomo
Streek Mpumalanga
Dorp
Pad R570
Koördinate 25°34′13″S 31°28′08″O 25°34′13″S 31°28′08″O
Telefoonnommer +27 (0) 13 781 0382
Faksnommer +27 (0) 13 781 0383
Besigheidsure - Reisigers 07:00 - 20:00 07:00 - 20:00
Besigheidsure - Algemeen 08:00 - 16:00

[3]

Sien ook[wysig]

  1. Padlangs deur Suid-Afrika. 2010 ISBN 1 978 1 77007 751 5
  2. Mapstudio Tourist Map. Mpumalanga'Lowveld. ISBN 1-86809-653-X
  3. (en) Webblad - South African Ports of entry