Jieyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jieyang
揭阳
'n Nagtelike uitsig oor die Puning-distrik in Jieyang.
'n Nagtelike uitsig oor die Puning-distrik in Jieyang.
Ligging van Jieyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Jieyang
Jieyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 23°23′47″N 116°28′57″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Guangdong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Chen Hongping (陈弘平)
 - Burgemeester Chen Yiwei (陈奕威)
Oppervlak
 - Stad 5 240,5 km²  (2 023,4 vk m)
 - Kuslyn 82,9 km² (32 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 877 025
 - Digtheid 1 100/km² (2 900/vk m)
 - Stedelik 741 674
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 663
Webwerf: jieyang.gov.cn

Jieyang (Sjinees: 揭阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 877 025 in 2010. Die stad is in die suidooste van Sjina, oos van Hongkong en Macao aan die kus van die Suid-Sjinese See geleë. Jieyang grens in die ooste aan Sjantou, in die noordooste aan Chaotsjou, in die noorde aan Meitsjou en in die weste aan Sjanwei. 'n Groot deel van die Sjinese bevolking in Pontianak en Ketapang in Indonesië, Johor Bahru in Maleisië, Singapoer, Kambodja en Thailand het uit Jieyang daarheen geïmmigreer.