Jingzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Jingtsjou)
Spring na: navigasie, soek
Jingzhou
荆州
Die museum van Jingzhou.
Die museum van Jingzhou.
Ligging van Jingzhou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Jingzhou
Jingzhou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 30°20′00″N 112°13′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hubei
Oppervlak
 - Stad 14 168 km²  (5 470 vk m)
 - Stedelik 1 579 km² (610 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 691 707
 - Digtheid 400/km² (1 000/vk m)
 - Stedelik 1 154 086
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 730/km² (1 900/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: jingzhou.gov.cn

Jingzhou (Sjinees: 荆州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 5 691 707 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina aan die Jangtse geleë. Jingzhou grens in die ooste aan Wuhan, in die weste aan Yichang en Tsjongtsjing, in die noorde aan Jingmen en in die suide aan Yueyang en Changde. Tydens die suidelike en noordelike dinasties het dit as hoofstad van die westelike Liang gedien en tydens die vyf dinasties en tien koninkryke het Jingzhou as hoofstad van die Nanping-staat gedien.