Jinhua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jinhua
金华
Jinhuamontage.jpg
Ligging van Jinhua op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Jinhua
Jinhua
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 29°05′00″N 119°39′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Zhejiang
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Chen Yixing (陈一新)
 - Burgemeester Chen Kunzhong (陈昆忠)
Oppervlak
 - Stad 10 916 km²  (4 215 vk m)
 - Stedelik 2 021 km² (780 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 614 100
 - Digtheid 420/km² (1 100/vk m)
 - Stedelik 1 082 974
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 540/km² (1 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 579
Webwerf: jinhua.gov.cn

Jinhua (Sjinees: 金华) is 'n stad in die Sjinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 4 614 100 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina naby die kus van die Oos-Sjinese See aan die Jinhua-rivier geleë. Jinhua grens in die noordweste aan Hangtsjou, in die suidweste aan Qutsjou, in die suide aan Lisjui, in die ooste aan Taitsjou‎‎ en in die noordooste aan Shaoxing. Die stad is veral bekend vir gedroogde ham en Subing.