Jintsjou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jintsjou
锦州
Die Jintsjou-toring.
Die Jintsjou-toring.
Ligging van Jintsjou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Jintsjou
Jintsjou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 41°07′00″N 121°08′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Liaoning
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Liu Zhiqiang (刘志强)
 - Burgemeester Wang Wenquan (王文权)
Oppervlak
 - Stad 10 111 km²  (3 904 vk m)
 - Stedelik 535 km² (207 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 070 000
 - Digtheid 300/km² (790/vk m)
 - Stedelik 886 008
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 700/km² (4 300/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 121000
Skakelkode(s) 416
Webwerf: jz.gov.cn

Jintsjou (Sjinees: 锦州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 3 070 000 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina noordoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Golf van Bohai geleë. Jintsjou grens in die ooste aan Panjin, Ansjan en Shenyang en in die weste aan Huludao. Die stad is 'n belangrike hawestad in die noordooste van die land.