Jobbik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jobbik Magyarországért Mozgalom
Jobbik
Logo van die betrokke party.
Leier Gábor Vona
Gestig 24 Oktober 2003
Hoofkwartier 1113 Boedapest, Villányi út 20/A
Ideologie Hongaarse nasionalisme, Radikalisme, Euroskeptisme, Anti-Sionisme
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure rooi en groen
Webblad jobbik.hu

Jobbik, die beweging vir 'n beter Hongarye (Hongaars: Jobbik Magyarországért Mozgalom, Jobbik) is 'n ver-regse politieke party in Hongarye. Die party is in 2003 gestig. Alhoewel Jobbik homself as 'n hoofstroom regse party beskryf, word hy in die media en deur akademici beskryf as ekstreem regs, fascisties, rassisties en selfs anti-semities[1].

Verwysings[wysig]

  1. telegraph.co.uk besoek 17 Julie 2014 (en)