Joe Modise

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Joe Modise
Joe Modise

Minister van Verdediging
Ampstermyn
11 Mei 1994 – 17 Junie 1996
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Kobie Coetsee
Opgevolg deur Mosiuoa Lekota
President {{{president5}}}

Persoonlike besonderhede
Geboorte 23 Mei 1929
Sterfte 26 November 2001
Politieke party ANC

Johannes "Joe" Modise (1929-2001) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was een van die stigterslede van Umkhonto we Sizwe, die ANC se militêre vleuel. Van 1994 tot 1999 het hy as Suid-Afrika se eerste swart Minister van Verdediging gedien.

Voorafgegaan deur:
Kobie Coetsee
Minister van Verdediging
1994–1996
Opgevolg deur:
Mosiuoa Lekota