Joe Slovo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Joe Slovo

Minister van Behuising
Ampstermyn
April 1994 – Januarie 1995
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Amp geskep

Nasionale Uitvoerende Komiteelid van die African National Congress
President Nelson Mandela

Sekretaris-Generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
Ampstermyn
1984 – 1991
Opgevolg deur Chris Hani

Kommandeur van die Umkhonto we Sizwe
President Oliver Tambo
Opgevolg deur Chris Hani
President {{{president5}}}

Persoonlike besonderhede
Geboorte 23 Mei 1926
Obeliai, Litaue
Sterfte 6 Januarie 1995
Politieke party African National Congress
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party

Joe Slovo (Obeliai, 23 Mei 19266 Januarie 1995) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, en 'n vooraanstaande lid van die ANC.

Afbeelding in Joe Slovo Park in Kaapstad.

Slovo is in Obeliai in Litaue vanuit 'n Joodse familie gebore. Hy emigreer in 1933 na Johannesburg in Suid-Afrika, waar Slovo al op 'n jeugdige leeftyd (in 1941) 'n lid van 'n landelike vakbond word. In 1942 sluit hy by die SAKP aan, maar tydens die oorlogsjare (1942-1945) was hy meer aktief as 'n militêre vrywilliger.

Terug in Suid-Afrika studeer Slovo regte aan die Universiteit van die Witwatersrand, waar hy met onder andere Nelson Mandela en Harry Schwarz bevriend raak.

Tussen 1984 en 1991 was Slovo die Sekretaris-Generaal van die SAKP. Vanaf April 1994 tot met sy dood in Januarie 1995 funksioneer hy as Minister van Behuising in die Kabinet van Nelson Mandela.