Johan Huizinga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Johan Huizinga

Johan Huizinga (1872 - 1945) was 'n belangrike Nederlandse geskiedkundige. Hy word beskou as die grondlegger van die Nederlandse kultuurgeskiedenis. Huizinga was hoogleraar in die geskiedenis aan die Universiteit Leiden.

Bekende werke[wysig]

  • Herfsttij der Middeleeuwen (1919)
  • Erasmus (1924)
  • In de schaduwen van morgen (1935)
  • Homo Ludens (1938)