Johor Bahru

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Johor Bahru
Johor Bahru Composite.jpg

Kaart Wapen
Malaysia-CIA WFB Map.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Maleisië Maleisië
 Deelstaat Johor
 Koördinate 01°29′N 103°44′O
 Stigting 1855
 Oppervlakte:  
 - Totaal 185 vk km
 Hoogte bo seevlak 36,88 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 463 800
 - Bevolkingsdigtheid 7 409/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 374 778
 Tydsone UTC +8 (MST)
 Burgemeester Haji Mohd Jaffar Bin Awang
 Amptelike Webwerf johordt.gov.my

Johor Bahru is die tweede grootste stad van MaleisiëSubang Jaya en voor die hoofstad Kuala Lumpur en lê net noord van Singapoer. Die stad het 'n bevolking van 1 463 800 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 185 km². Dit is die hoofstad van die deelstaat Johor en is die grootste stad in die suide van Maleisië asook die mees suidelike stad op die Eurasiese vasteland.