Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jomo Kenyatta
Internasionale Lughawe
Jomo Kenyatta International Airport (JKIA).jpg
Tuine rondom die terminaal waar daar in 2013 'n brand uitgebreek het.
IATA: NBOICAO: HKJK
Opsomming
Tipe lughawe Siviel en militêr
Operateur Kenya Airports Authority
Bedien Nairobi
Ligging Nairobi, Kenia
Spil vir Fly540
Kenya Airways
Hoogte bo seevlak 5 327 vt / 1 624 m
Webtuiste www.kaa.go.ke
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
06/24 13 507 4 117 Teer
Statistieke (2011)
Passasiers 5 803 635

Jomo Kenyatta Internasionale Lughawe (IATA: NBO, ICAO: HKJK) is die internasionale lughawe in Nairobi, die hoofstad en grootste stad van Kenia.

Dit is in die voorstad Embakasi geleë, 15 km (9 myl) suidoos van Nairobi se sentrale sakegebied. Die lughawe hanteer vlugte na geskeduleerde bestemmings in meer as 50 lande. [1] Die lughawe is vernoem na Jomo Kenyatta, Kenia se eerste president en eerste minister.

Die lughawe het 5 803 635 passasiers in 2011 bedien,[2] wat dit die negende besigste lughawe volgens passasiersgetalle in Afrika maak. Die lughawe is die spilpunt vir die vlagdraer Kenia Airways-redery asook die lae-koste lugdiens Fly540.

Verwysings[wysig]

  1. Jomo Kenyatta, Nairobi (NBO) flight index”. URL besoek op 7 Augustus 2013.
  2. Africa's Top 17 Busiest Airports (2011)”. URL besoek op 7 Augustus 2013.