Jordaanrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
نهر الأردن‎, al-Furāt - נהר הירדן
Die Jordaanrivier.
Die Jordaanrivier.
JordanRiver en.svg
Die stroomgebied van die Jordaanrivier.
Oorsprong Anti-Libanon
Monding Dooie See
Stroomgebied Israel, Sirië, Jordanië, Palestina
Lengte 251 km (156 myl)
Oorsprong-hoogte 2 814 m (9 232 voet)
Monding-hoogte -416 m (1 365 voet)

Die Jordaanrivier (Arabies: نهر الأردن‎, al-Furāt; Hebreeus: נהר הירדן) is die rivier wat die grens tussen Israel, Sirië, Jordanië en Palestina vorm en mond uit in die Dooie See.